DIE twee mans wat aangekla word van die moord op ’n ma van Gqeberha, Vicki Terblanche, het Vrydag vlugtig in die hooggeregshof verskyn. Marius Stander, staatsaanklaer, het gesê die verhoor van Reinhardt Leach, wat Vicki se kêrel was ten tyde van haar dood, sal Maandag hervat, terwyl haar vervreemde man Arnold Terblance ’n nuwe datum vir 7 Oktober gekry het.
Nuusgebeure met stories van regoor die land. Uit Pretoria en Johannesburg in Gauteng, tot Limpopo, KZN, Vrystaat en Namakwaland, Springbok, Kimberley en die res van die Noord-Kaap.
2 days ago · Nuusgebeure met stories van die Kaapse Vlakte, Mitchells Plain, Retreat, Kraaifontein, Kuilsrivier, Atlantis. Uit die Kaapse metro van die Noorde tot die Suide.
Klein Bevan se skielike einde ; Joslin se saak skuif dalk Weskus toe vir verhoor; Verkoolde lyk in Delft gekry; Vervoer hinder hul leer; Beurtkrag maak ’n 2025 comeback
DIE twee mans wat aangekla word van die moord op ’n ma van Gqeberha, Vicki Terblanche, het Vrydag vlugtig in die hooggeregshof verskyn. Marius Stander, staatsaanklaer, het gesê die verhoor van Reinhardt Leach, wat Vicki se kêrel was ten tyde van haar dood, sal Maandag hervat, terwyl haar vervreemde man Arnold Terblance ’n nuwe datum vir 7 Oktober gekry het.
Dec 30, 2024 · Bejaardes spog met nuwe huise ; Berk wat girlfriend doodsteek, kry life; Vicki Terblanche-moordverhoor gaan Maandag voort; Cops wat zama zama glo help ontsnap, kry bail
Joslin: drietal in hof; LP’s bevraagteken Eskom se wins van miljarde; Kabeldiewe vat vlam toe hulle kragkabels wou steel; Verslag van gebou wat ineenstort in George, afgehandel
3 days ago · Nuusgebeure met stories uit George, Mosselbaai, Oudtshoorn, Sedgefield, Slangrivier, Stilbaai, Riviersonderend, Calitzdorp, Zoar, Uniondale en selfs Beaufort en Drie ...
Dec 31, 2022 · SJOE, wat 'n jaar! Nes die brand op Tweede Nuwejaar by die parlement wat klein begin het, was daar dae wat ondraaglik gevoel het soos die groot vlamme wat verwoesting gesaai het. En nes daai brand vinnig versprei het, so het die weke ook deur die jaar gedraf. Daar was mooi, blye oomblikke en hartseer tye.