WELLINGTON. – ’n Plaaswerker wat daarvan verdink word dat hy oor ’n tydperk tools ter waarde van R90 000 van ’n plaasboer ...
DIE bestuur van die polisie in die Wes-Kaap wil die record straight stel aangaande die vuurwapens wat op 22 September in ...
GEEN misdadiger was misgekyk toe die City se metropolisiebeamptes toegeslaan het om vuurwapens, dwelms en allerlei ...
DIE Laaiplek-polisie het ’n nadoodse ondersoek registreer ná die ontdekking van ’n 13-jarige seun se liggaam in ...
’N JONG mamma van Bonteheuwel is steeds in skok nadat daar ná haar baba se geboorte ontdek is ’n lap is binne haar ...
TOE Ray van Rooy in Desember verlede jaar by sy huis in Piketberg optrek en sien sy eiendom is omring met gewapende ...
DIE DA en Sir Lowry’s Pass-polisie speel nou die blame game ná Sir Lowry’s Pass Village en omliggende gebiede bekommerd is ...
DIE pogings van die polisie om onwettige vuurwapens uit die hande van kriminele en gemeenskappe in die Wes-Kaap te kry, duur ...
’N PA van Potchestroom wat homself skuldig gemaak het aan een van die mees walglikste dade, het die week die volle mag van ...
MILJOENE Suid-Afrikaners wat op maatskaplike toelaes staatmaak, sal vanaf Oktober net R10 meer in hul sakke hê nadat die Suid ...
MY vrou wil my nou los, cos why, ek is uitgevang. Ek het altyd vir haar gesê ek gaan kuier ’n bietjie naweke by my brasse, ...