News
’N MAN (56) is Dinsdagaand in Wallacedene, terwyl hy in sy voertuig gesit het, doodgeskiet. Die voorval het omstreeks 20:20 ...
DIE DA in die Stad Johannesburg eis die adjunkleier van die PA, Kenny Kunene, se onmiddellike bedanking. Dit kom nadat die ...
’N BOER (50) is agter tralies nadat hy met vermoedelik onwettige vuurwapens en ammunisie betrap is, terwyl ’n Chinese national (34) in hegtenis geneem vir beweerde korrupsie.
DIE Jacobs-gesin van Robertson het alles in ’n brand verloor. Die brand het Maandagmiddag kort ná 15:00 op die hoek van Paddy en Wesleystraat uitgebreek.
DIE hoofsweep van die Emalahleni-munisipaliteit in die Oos-Kaap, is vanoggend by sy huis in Komani afgemaai. Xoliseka Lali, ...
DIE Wes-Kaapse polisie is opsoek na ’n man wat glo met ’n vuurwapen by ’n aftercare in Bellville opgedaag het, en na ’n ...
’N VERKRAGTER van Postmasburg, Lethlogonolo Mothupi (33) gaan die volgende 15 jaar agter tralies deurbring.
Nkabane is die afgelope paar maande onder druk om te bedank nadat sy na bewering vir parlement gelieg het, rakende die ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results