News

Die Nasionale Vervolgingsgesag in Gauteng het aanklagte teruggetrek teen, Mduduzi Mnisi, wat aangekla is van die moord op die 14-jarige Likhona Fose. Mnisi het vanoggend in die ...
Die gesprek om die RSG-ontbyttafel begin elke oggend met ‘n oorsig van die dag se hoofopskrifte op plaaslike en internasionale nuuswebwerwe en koerantvoorblaaie.
Verhit oond tot 180° Celsius. Verhit 20 g van die botter en die olyfolie in ‘n groot pan oor hoë hitte. Verbruin die lam in sarsies. Voeg die knoffel, origanum en 200 ml water by. Laat dit prut, bedek ...
Metode Kors Meng die margarien en suiker deeglik. Voeg die eier en melk by, en meng goed. Sif die droë bestanddele saam, en meng met eiermengsel. Druk die deeg teen die kant en op die boom van vier ...
Verhit die oond tot 170 grade Celsius. Meng die meel, bakpoeier, koeksoda, fyn gemmer en sout in ‘n mengbak. Klits die suiker, eiers en olie saam in ‘n ander mengbak. Voeg die meelmengsel stadig by ...
Verhit die oond tot 180° C, en voer ‘n lamingtonpan (ongeveer 22 cm x 33 cm) met bakpapier uit. Meng die botter en melk in ‘n mikrogolfbak, en smelt dit. Roer goed sodat alles gesmelt is. Voeg die ...
Die DA het bevestig dat hy vandag ten gunste van die nasionale begroting in die parlement sal stem. Dit volg nadat president Cyril Ramaphosa toegegee het aan een van die party se eise deur die ...
Braai die chorizo liggies in groot pan. Voeg die ui, vinkelsaad, naeltjies en kaneel by en braai verder. Voeg die rooikool en asyn by en braai verder. Voeg die appels met van die sous en bosbessie by ...
Verhit die oond tot 150 grade. Spuit ‘n koekpan met kleefwerende sproei. Meng die lemoensap, sjerrie, suiker, vrugtekoekmengsel, dadels, vyekonfyt, kersies, neute, botter, gemengde speserye en ...
Thea Wentzel vertel tien dinge wat jy van outisme by volwassenes moet weet.
Bedek die Beet met kookwater en kook tot sag. Sny die bo en onderkant af. Trek die skille af. Sny in skywe. Verhit water, asyn, suiker, sout, piekelspeserye en kardemonpeule tot kookpunt. Kook vir 10 ...