News

Tobias Meyer vertel van die lewe in N’Djamena, die hoofstad van Tsjad.
Charl Swart – besturende direkteur, Portfolium Volg RSG Geldsake op Twitter ...
Meng die Maizena met ‘n klein bietjie melk. Roer die res van die bestanddele by, en meng deeglik. Voeg die mengsel in twee gesmeerde plat koekpanne. Bak teen 180 grade vir 15 tot 20 minute. Plaas twee ...
Lafras Smit vertel van die hoogtepunte wat Augustus se naghemel sal bied, veral die seldsame konjunksie van die twee helderste planete, Venus en Jupiter, waar altwee binne ’n teleskoopveld sal kan ...
Johan van Lill praat met dr. Elzette Fritz, ‘n opvoedkundige sielkundige, oor die werklikheid van enkelouerskap. In ’n tyd waar baie ouers alleen verantwoordelik is vir hulle kinders se fisieke, ...
Die regerende ZANU PF in Zimbabwe het Suid-Afrika en Amerika aangemoedig om hulle betrekkinge te herstel. ZANU PF se woordvoerder, Christopher Mutsvangwa, sê die spanning benadeel Afrika se ekonomiese ...
Minstens nege mense is volgens gesondheidsamptenare in Gaza doodgeskiet en minstens 50 gewond terwyl hulle by die Netzarim-korridor vir voedselhulp uit Egipte gewag het. Meer as 100 vragmotors van die ...
** FlySafair sê hy sal ‘n sogenaamde stabiele, maar verminderde vlugskedule voortsit met méér vlieëniers wat begin terugkeer werk toe te midde van die voortdurende staking. Vlieëniers wat lid is van ...
Skroei die opgesnyde skaapnek in ‘n swartpot met bietjie olyfolie tot bruin, en hou eenkant. Braai die uie in dieselfde olie tot sag. Voeg die knoffel by, en plaas die vleis terug in die pot. Voeg die ...
Die polisie in die Oos-Kaap soek na die moordenaars van vier mans wat gistermiddag by Gqeberha doodgeskiet is terwyl hulle in ‘n motor gesit het. ‘n Polisiewoordvoerder, André Beetge, sê die voorval ...