News

Tobias Meyer vertel van die lewe in N’Djamena, die hoofstad van Tsjad.
Charl Swart – besturende direkteur, Portfolium Volg RSG Geldsake op Twitter ...
Die polisie in die Oos-Kaap soek na die moordenaars van vier mans wat gistermiddag by Gqeberha doodgeskiet is terwyl hulle in ‘n motor gesit het. ‘n Polisiewoordvoerder, André Beetge, sê die voorval ...
Die Franse president sê Frankryk sal ‘n Palestynse staat erken en dat hy die besluit amptelik in September in New York tydens die Verenigde Nasies se algemene vergadering sal oordra. Emmanuel Macron ...
President Cyril Ramaphosa sê dit is belangrik om klarigheid te kry oor die bewerings wat die KwaZulu-Natalse kommissaris van Polisie, Nhlanhla Mkhwanaza gemaak het, en dit is waarom hy ‘n geregtelike ...
Die regering in Eswatini het bevestig dat vyf mense in dié land in aanhouding is, nadat hulle deur die VSA na Eswatini gedeporteer is. Die vyf word ingevolge ‘n ooreenkoms met Amerika in afsondering ...
Die Presidensie sê hy is bekommerd oor die DA se volgehoue veldtog teen Suid-Afrika se nasionale belange, en die party se poging om die land in die verleentheid te stel sedert Mcebisi Jonas as die ...
Ilse Salzwedel gesels met Maretha Maartens, wat onlangs haar 80e verjaarsdag gevier het. Maretha het meer as 160 boeke in verskeie genres geskryf, en gesels oor haar loopbaanhoogtepunte en -uitdagings ...
Die gesprek om die RSG-ontbyttafel begin elke oggend met ‘n oorsig van die dag se hoofopskrifte op plaaslike en internasionale nuuswebwerwe en koerantvoorblaaie.
Dr Jurie Joubert het ‘n doktorsgraad in Geskiedenis aan Unisa verwerf, sowel as ‘n eregraad in Veelvlakkige onderrig, toegeken deur Utrecht Universiteit. Hy is ‘n onafhanklike opvoedkundige raadgewer, ...
Johannes de Villiers is ’n Afrikaanse skrywer oor bewustelikheid (“mindfulness”), meditasie enpositiewe sielkunde. Johannes kom oorspronklik van Beaufort-Wes en die Paarl, en het baielank as joernalis ...