News
Die voorsitter van die parlement se staande Komitee oor Finansies, Joe Maswanganyi sê die regering behoort maniere te vind om die impak van die verhoogde brandstofheffing op kwesbare groepe te versag.
Die EFF-leier, Julius Malema sê die hooggeregshof in Kaapstad se besluit om die party se dringende aansoek teen die implementering van ‘n verhoging in die brandstofheffing van die hand te wys, sal lei ...
Twee polisiebeamptes is beseer tydens ‘n konfrontasie met betogende studente van die Walter Sisulu Universiteit in Mthatha in die Oos-Kaap. Die studente betoog teen die Mthatha-landdroshof se besluit ...
Twee mense is volgens berigte in hegtenis geneem in verband met die versperring van die N3-hoofweg naby Villiers in die Vrystaat. Verskeie vragmotors het vanoggend die pad in albei rigtings versper.
Die Wes-Kaapse Verkeersdepartement sê die N-2 tussen Grabouw en Knoflokskraal is gesluit weens protesoptrede. Die departement se woordvoerder, Muneera Allie, sê motoriste moet alternatiewe roetes ...
President Cyril Ramaphosa het vandag ‘n beroep gedoen op alle sektore van die samelewing om die toename in moorde op vroue te beveg. Ramaphosa het by die begrafnis van die ANC-veteraan Gertrude Shope ...
Die polisie in KwaZulu-Natal ondersoek klagtes van moord en poging tot moord, asook roekelose en nalatige bestuur nadat ‘n polisiekonstabel en die bestuurder van ‘n insleepvoertuig vanoggend in die ...
Lede van die portefeuljekomitee oor Elektrisiteit en Energie en rolspelers in die bedryf het kommer uitgespreek dat Suid-Afrika oor drie jaar ‘n ernstige uitdaging met gasvoorsiening kan ondervind.
Die Staande Komitee oor Openbare Rekeninge, Skoor, het gevra vir ‘n forensiese ondersoek na die finansiële administrasie van die Nasionale Vaardigheidsfonds, die NSF, die afgelope drie jaar. Die ...
Die minister van Staatsdiens en Administrasie, Inkosi Mzamo Buthelezi, sê die departement is besig met ‘n omvattende ondersoek na die koste van spookwerknemers in die regering. Die finansiële ...
Plaas die suurlemoene in ‘n groot houer en strooi die sout oor. Giet net genoeg water oor om dit te bedek. Laat dit oornag staan. Dreineer die water en spoel die suurlemoene deeglik af. Meng die uie ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results