Met ons aftrede vanjaar besluit ek en my vrou, Verna, om met 2024 se Weg Namibië in die hand te gaan toer in Namibië, Zambië ...
Daar is kere wanneer ’n mens sommer op jou eie voorstoep wil uitspan. Miller’s Point is die Kaap se voorstoepkampterrein – en hy is wawyd oop vir almal.
’n Mens merk deesdae al hoe meer GWM-voertuie op ons paaie op en dit wil voorkom of die nuwe P300 dieper in Suid-Afrikaanse harte inkruip.
Gerrit Putter van Secunda wou seker maak hy sukkel nie om vleis in die hande te kry tydens sy Botswana-vakansie nie.
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luister ...
Hy het sy stem en ’n groot deel van sy gesig verloor weens ’n kankergewas wat bly groei en hulp wat hom bly ontwyk het, maar ...
Hoewel hy nie juis opgewonde raak oor elektriese voertuie nie, moet selfs hy erken dat Toyota se hibriede enjins ongelooflik doeltreffend is, sê Mic van Zyl.
Toe Nataniël met die idee vir ’n koffietafelboek oor Afrikaanse Baanbrekers vorendag kom, is daar gou aan die werk gespring ...
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luister ...
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante ...
Ondanks tegnologiese vooruitgang en die onrealistiese idees van mense wat kamp net as ’n manier sien om te wys hoe deftig hulle is, bly die kern van die leefstyl dieselfde, sê Neels van Heerden.
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luister ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results