News

Die Demokratiese Alliansie (DA) gaan die Vrystaatse LUR vir Gesondheid, Monyatso Mahlatsi, in die Wetgewer bevraagteken oor die departement se stadige en onvoldoende reaksie op die toenemende ...
Die Departement van Gesondheid bly hoopvol dat voortgesette samewerking met die Departement van Arbeid en Indiensneming sal ...
A very successful mini expo was held on 11 August at the St Andrew’s School in Welkom. It certainly was a booster injection to the participants, says Anina Nel, chairperson of the expo for the ...
Die gemiddelde reën hier vir die maand is 30–40mm, met ’n bietjie hoër reënval na die ooste toe. In groot dele van die Vrystaat het meer as 100 mm reën in twee dae geval. Mense is vasgekeer op plase ...
Die Dihlabeng-hospitaal in Bethlehem het ʼn agterstand van 629, die Bongani-hospitaal in Welkom 523 en die Boitumelo-hospitaal in kroonstad 340. In September 2022 het die vorige nasionale minister van ...
Die polisie se eenheid vir ernstige en gewelddadige misdade en die Vrystaat het saam met Welkom se taktiese reaksie-eenheid die twee verdagtes in ʼn gastehuis in Bloemhof vasgestrek. Die VF Plus bedank ...
Bianca werk op haar ouers se plaas, Bosluisspruit buite Welkom, terwyl sy wag vir haar visum om in Kanada op ’n plaas te gaan werk. En wat gaan word van @Vrystaat_Bianca in die koue Kanada? “Nee”, ...
WELKOM - Inwoners van Welkom in die Vrystaat sê hulle is keelvol vir die stank van rou riool wat in die stad se strate hang. Die Matjhabeng-munisipaliteit gaan al jare lank gebuk onder erge ...
LEDE van die openbare orde-polisie het 'n tip-off ontvang van 'n vermeende dwelmhandelaar wat dwelms in Dagbreek, 'n woonbuurt in Welkom in die Noord-Vrystaat verkoop. 'n Polisiewoordvoerder, kapt.
The second block (ER 318) contains three target areas near the towns of Welkom, Allanridge ... The report also contains a copy of a letter to Vrystaat Landbou president Francois Wilken in which ...
In July, the Vrystaat Arts Festival successfully presented the first ever Mini-Market, on the Bloemfontein campus of the University of the Free State (UFS). Now the festival team is getting ready ...