News

Ramlakan het gesê daar was ook kommer oor Mandela se gesondheid weens tuberkulose wat hy in sy tronkjare op Robbeneiland opgedoen het. “Gegewe sy mediese geskiedenis, sy gesondheid die laaste paar ...
In die hofdokumente beskryf Ngwenya homself as “’n invloedryke individu in politieke kringe” en “voormalige Robbeneiland-gevangene weens sy lidmaatskap van of assosiasie met die ANC”. Hy het aangevoer ...