Die Potchefstromers sal opgewonde wees om hulle nuwe hoofstuk onder leiding van hulle nuwe Direkteur van Rugby, Regardt Kleingeld, te begin. Volgens Kleingeld, is daar ‘n goeie kombinasie van ...
The Price to Earnings (P/E) ratio, a key valuation measure, is calculated by dividing the stock's most recent closing price by the sum of the diluted earnings per share from continuing operations ...
Amoré Bekker oor nuwe program, radio en die toekoms: ‘Doen minder, wees meer!’ Woondinge: Van rooi bakstene tot lieflike leerbanke . . . ’n Liefde agter tralies: Waarom val vroue vir moordenaars en ...
Sosiale media het baie mense se lewens oorgeneem. Nuwe navorsing oor tieners se slimfoongebruik is daarop gemik om ons verhouding met digitale media te verbeter. Die studie, wat deur die ...
DIE Wes-Kaapse minister van maatskaplike ontwikkeling, Jaco Londt, sê sy departement het ’n toename bespeur in navrae en klagtes rondom die migrasie van die SASSA goue kaarte na die nuwe ...
Die verdagte in die Mpumalanga-moordsaak het versoek dat haar borgtogaansoek heropen word, met verwysing na die aanstelling van ’n nuwe regspan en nuwe feite wat moontlik die uitslag van die aansoek ...
Navorsers kan dit gebruik om nuwe materiale te soek, klimaatsoplossings te verken of nuwe wiskundige stellings te ontdek. In elke geval is die belofte dieselfde: 'n vinniger pad van vraag na insig, ...
Daar is die afgelope maande hard gewerk aan die Fichardtpark-sportklub se geriewe. Lucy van Vuuren van Luvane Bootcamp, saam met ander mense wat verskillende aktiwiteite by die sportklub aanbied, het ...
“Ek is nog steeds besig met my boerdery op ’n deeltydse basis en toets graag nuwe tegnologie uit.” Hy beklemtoon hoe NWK belê het in presisieboerdery en digitale platforms om boere se toegang tot data ...
Laerskool Randfontein verwelkom graag talle nuwe personeellede wat vanjaar by die skool aansluit. Skoolwoordvoerder Annie Nolan sê die nuwe personeel het onder meer gedeel waar hulle vandaan kom ...