News

’N 41-jarige man is gister in hegtenis geneem deur die Metropolisie se honde-eenheid, met meer as R15 000 se kokaïen en crack in sy besit.
DIE polisie se honde-eenheid, brandweer en forensies, het gisteraand 23:00 weer op die plek in Paarl toegesak waar die lyk van die 16-jarige Chanelle Plaatjies, Maandag 2 Junie gevind is.
Noordwes se onderwysdepartement sê hy het alle nodige voorbereidings getref om te verseker dat openbare skole sonder voorval heropen, insluitend infrastruktuur, ...
Leah se geloofsoortuiginge bring haar in konflik met haar pa in Madeleine Louw Blignaut se debuutroman, “Die huis op die hoek”. In Robert Jones se roman, “The Prophets” is godsdiens een van die ...
Dit sal na verwagting tot 18 maande duur voordat die Vrystaat weer sy status as bek-en-klouseer-vrye provinsie kan geniet, sê PD Cilliers.
Die Noordwes-polisie doen ‘n beroep op die gemeenskap se hulp om twee kollegas op te spoor wat spoorloos in Klerksdorp verdwyn het.
Foto: Verskaf ‘n Regsstudent (21) is gisteroggend in ‘n stoor van ‘n koshuis op die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroom-kampus gevind.
In Julie kan byeboere streekgebaseerde byeenkomste in al vier distrikte van Noordwes bywoon. Volgens die Noordwes departement van landbou is die doel van hierdie sessies om groter bewustheid te skep ...