News

’N VERKRAGTER van Noordwes, sal nooit weer weet wat is om ’n vry man te wees nie. Bongani Ntoro (36) is Maandag lewenslank en ’n bykomende 25 jaar opgelê deur die Molopo-streekhof.
The strikes on three of Iran’s nuclear sites last weekend did not completely destroy the core components of Iran’s nuclear program, as per an early US intelligence assessment, reported by CNN ...
Die twee beskuldigdes, wat aangekla word van die moord op ’n Noordwes-egpaar, bly in aanhouding en sal na verwagting op 2 Julie om borgtog aansoek doen.
Google's research lab has joined forces with the National Hurricane Center for its new AI weather forecasting. But don't ignore your meteorologist.
Google is continuing its work in the area with a new Weather Lab website and experimental cyclone, or hurricane, predictions.
The National Hurricane Center will experiment with the company’s DeepMind program to enhance the work of its expert meteorologists.
The model was able to accurately predict the paths of cyclones 'Honde' and 'Garance' that occurred south of Madagascar (bottom left of the image).
GESAMENTLIKE wetstoepassings-operasies wat op misdaadvoorkoming en bekamping fokus, het tussen Maandag 12 en Sondag 18 Mei oor al vyf distrikte in die Noordwes-provinsie, meer as 1 000 arrestasies ...
Pitbull-honde verskeur huiswerker in Potchefstroom: Egpaar vra dat saak laat vaar word 'n Egpaar wag op die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging se besluit oor die saak waarin hulle honde ...
Die organisasie is dankbaar dat geregtigheid moontlik sal geskied ná die langverwagte besluit van Noordwes se Direkteur van Openbare Vervolging (DOV) om vervolging teen die Suid-Afrikaanse Nasionale ...
Minstens nog sewe honde, waarvan vier die hondekos Hi-PRO geëet het, is vermoedelik aan aflatoksikose dood. Dit bring die dodetal van honde wat weens lewerversaking dood is nadat hulle vermoedelik ...
Video: Ongeluk op Stoffbergpad, K9-eenheid soek vrugteloos met honde na vierde ‘beseerde’ Die polisie se tyd is vanmiddag vir ure gemors terwyl hulle na 'n 'beseerde' in 'n mielieland gesoek het.