News

Lede van die polisie se teenbende-eenheid moes op die vlug slaan toe gemeenskapslede van Westbury in Johannesburg hulle met klippe en bottels bestook het.
Terwyl die groep Thomas genader het waar hy met sy niggie staan en gesels het, het hulle glo gevra: “Is daar fout?” waarna Thomas hulle geantwoord het. “Hulle het bottels begin stukkend gooi en toe hy ...