News

Daar is groot opwinding en verwagtinge vir vanjaar se Vleisfees by die Tuinhekkie op 2 Augustus, die vyfde van sy soort.
Local news ‘Vat verniet’- tafel vir haweloses Die doel is om Potchefstroom se mees kwesbares te help om toegang te kry tot die alledaagse basiese dinge.
Wanneer selfs jou beste stel klere sleg afsteek teen die bedorwe brokkies s’n. Vir elkeen wat lag oor ander se voorkoms: Sies vir jou! Ek wonder of julle besef julle breek iemand se hart, en vernietig ...
Die kinders lag vir ons klere, die hare, die groot bril. Vir weergawes van hulle ouers wat tegelyk vreemd en snaaks is. Maar daar is ook die spesiale oomblikke: ’n oupa se stem wat uit die ou kasset ...
DIE Jacobs-gesin van Robertson het alles in ’n brand verloor. Die brand het Maandagmiddag kort ná 15:00 op die hoek van Paddy en Wesleystraat uitgebreek.
Daar woed al lank ’n debat oor voedselinflasie in Suid-Afrika. Die meeste verbruikers ervaar dit as veel hoër as wat Statistieke Suid-Afrika (Stats SA) se syfers aandui. Kenners meen di ...
Die eenheid vir ernstige en geweldsmisdade doen ’n geregtelike doodsondersoek ná die dood van ’n onbekende man wat op die R31-pad naby die Kimberley/Griekwastad-sirkel gevind is, sê lt. kol. Sergio ...
DIE Wes-Kaapse regering is bekommerd oor die aantal voetganger-sterftes en dronkbestuur arrestasies wat die afgelope week aangeteken is. Tussen 30 Junie en 6 Julie het 23 mense hul lewens verloor op ...
Die polisie het die afgelope drie weke meer as 156-miljoen rand se nagemaakte en onwettige goedere in landwye klopjagte gekonfiskeer. Daar is beslag gelê op meer as 23-duisend produkte. Dit sluit in ...
Dit sluit in nagemaakte handelsmerkgoedere soos klere, skoene, sonbrille, parfuum en juweliersware. Die klopjagte was onder meer in Marabastad in Pretoria, op Mokopane, Mbombela en Bela-Bela. ‘n ...
Welcome to Dutch swear words guide, where we'll teach you all the Dutch insults you'll need for life in the Netherlands.