The arrest and charges against Duduzile Zuma-Sambudla, former president Jacob Zuma’s daughter, send the right message regarding incitement to commit violence in South Africa, and the FF Plus welcomes ...
The FF Plus and other opposition parties in the Western Cape Legislature have called for a meeting with the Provincial Police Commissioner, Lt. Gen. Thembisile Patekile, to determine whether the City ...
The FF Plus welcomes the upgrade of the Donkerpoort landfill in the Thabazimbi Local Municipality. Work is expected to commence at the beginning of February 2025. The FF Plus has been doing everything ...
President Cyril Ramaphosa signed another law yesterday (Tuesday, 28 January 2025), this time the Preservation and Development of Agricultural Land Act. It had been awaiting his signature since May ...
As leader of the FF Plus, I have taken note of the decision by an FF Plus councillor in Swellendam, Mr Juan van Schalkwyk, to support a motion by the ANC to remove the DA Mayor, Mr Francois du Rand, ...
Die VF Plus verwelkom die opgradering van die Donkerpoort-stortingsterrein in die Thabazimbi-plaaslike munisipaliteit. Die werk sal na verwagting in die begin van Februarie 2025 ʼn aanvang neem. Die VF ...
Die inhegtenisneming en saak teen Duduzile Zuma-Sambudla, dogter van oudpresident Jacob Zuma, stuur die regte boodskap oor aanhitsing van geweld in Suid-Afrika en die VF Plus verwelkom die optrede ...
Die VF Plus en ander opposisiepartye in die Wes-Kaapse wetgewer het ʼn vergadering met die provinsiale polisiekommissaris, lt.genl. Thembisile Patekile, versoek om vas te stel of die Stad Kaapstad se ...
Die VF Plus steun die petisie en wetsontwerp van Solidariteit wat vandag by die parlement ingedien is om ‘n beter en werkbare alternatief te stel vir die onbekostigbare Wet op Nasionale ...
Die ANC-burgemeester van die Sedibeng-distriksmunisipaliteit, Lerato Maloka, is gister met die hulp van die VF Plus uit die kussings gelig. Al die opposisiepartye in die raad het die mosie gesteun.
Ek het as leier van die VF Plus kennis geneem van die optrede van ‘n VF Plus-raadslid op Swellendam, mnr. Juan van Schalkwyk, om ‘n mosie van die ANC te steun om die DA-burgemeester, mnr. Francois du ...
President Cyril Ramaphosa het gister (Dinsdag 28 Januarie 2025) nog ’n wet geteken, die keer die wet op bewaring en ontwikkeling van landbougrond. Die wetsontwerp het sedert Mei 2024 op sy tafel gelê.