News

DIE DA in die Stad Johannesburg eis die adjunkleier van die PA, Kenny Kunene, se onmiddellike bedanking. Dit kom nadat die ...
DIE Wes-Kaapse polisie is opsoek na ’n man wat glo met ’n vuurwapen by ’n aftercare in Bellville opgedaag het, en na ’n ...
DIE hoofsweep van die Emalahleni-munisipaliteit in die Oos-Kaap, is vanoggend by sy huis in Komani afgemaai. Xoliseka Lali, ...
Nkabane is die afgelope paar maande onder druk om te bedank nadat sy na bewering vir parlement gelieg het, rakende die ...
’N BOER (50) is agter tralies nadat hy met vermoedelik onwettige vuurwapens en ammunisie betrap is, terwyl ’n Chinese national (34) in hegtenis geneem vir beweerde korrupsie.
DIE Jacobs-gesin van Robertson het alles in ’n brand verloor. Die brand het Maandagmiddag kort ná 15:00 op die hoek van Paddy en Wesleystraat uitgebreek.
’N VERKRAGTER van Postmasburg, Lethlogonolo Mothupi (33) gaan die volgende 15 jaar agter tralies deurbring.