News
Die Franse president sê Frankryk sal ‘n Palestynse staat erken en dat hy die besluit amptelik in September in New York tydens die Verenigde Nasies se algemene vergadering sal oordra. Emmanuel Macron ...
Die DA het bevestig dat hy vandag ten gunste van die nasionale begroting in die parlement sal stem. Dit volg nadat president Cyril Ramaphosa toegegee het aan een van die party se eise deur die ...
Die Presidensie sê hy is bekommerd oor die DA se volgehoue veldtog teen Suid-Afrika se nasionale belange, en die party se poging om die land in die verleentheid te stel sedert Mcebisi Jonas as die ...
‘n Man en vrou is gisteraand doodgeskiet in Lentegeur op die Kaapse Vlakte. Volgens die polisie is nog ‘n man gewond en hospitaal toe geneem. Die verdagtes het van die toneel gevlug, en die motief vir ...
President Cyril Ramaphosa sê dit is belangrik om klarigheid te kry oor die bewerings wat die KwaZulu-Natalse kommissaris van Polisie, Nhlanhla Mkhwanaza gemaak het, en dit is waarom hy ‘n geregtelike ...
Charl Swart – besturende direkteur, Portfolium Volg RSG Geldsake op Twitter ...
Minstens nege mense is volgens gesondheidsamptenare in Gaza doodgeskiet en minstens 50 gewond terwyl hulle by die Netzarim-korridor vir voedselhulp uit Egipte gewag het. Meer as 100 vragmotors van die ...
Braai die uie in olie tot deurskynend, en voeg dit saam met die tiemie, neutmuskaat, sout, peper en eier by die vleis. Meng goed. Vorm die mengsel in 12 koekies van 20 mm dik. Rol die vleiskoekies in ...
Skroei die opgesnyde skaapnek in ‘n swartpot met bietjie olyfolie tot bruin, en hou eenkant. Braai die uie in dieselfde olie tot sag. Voeg die knoffel by, en plaas die vleis terug in die pot. Voeg die ...
Lafras Smit vertel van die hoogtepunte wat Augustus se naghemel sal bied, veral die seldsame konjunksie van die twee helderste planete, Venus en Jupiter, waar altwee binne ’n teleskoopveld sal kan ...
Pediatriese pulmonoloog dr. Delano Rhoode gee raad oor kinderkwale. Hy praat oor of jy foeliensuur tydens swangerskap mag neem; ’n tweejarige seuntjie wat nie baie praat nie; en ’n kind van 10 maande ...
Die Nasionale Vervolgingsgesag se volgende stap in die Timothy Omotoso-verhoor is om sy kwytskelding vroeër vanjaar, op appèl te neem. Die Hooggeregshof in Gqeberha het vanoggend die Staat se aansoek ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results