News

Bel Ons (011) 714 2702 Navrae info@rsg.co.za Volg Ons: E-nuusbrief Teken in op die RGS E-nuusbrief ...
Die vakbond BEMAWU sê hy is bekommerd oor die SAUK se besluit om die onderhandelings oor sy beoogde afleggings voor die einde van die maand af te handel. BEMAWU sê die SAUK is onwillig om tot ‘n ...
‘n Tradisionele geneser en ‘n vrou van Gauteng bly in aanhouding in verband met die moord op die vrou se tweejarige dogter. Die twee het vanoggend in die landdroshof op Vanderbijlpark verskyn op ...
Twee mense is volgens berigte in hegtenis geneem in verband met die versperring van die N3-hoofweg naby Villiers in die Vrystaat. Verskeie vragmotors het vanoggend die pad in albei rigtings versper.
Die Wes-Kaapse Verkeersdepartement sê die N-2 tussen Grabouw en Knoflokskraal is gesluit weens protesoptrede. Die departement se woordvoerder, Muneera Allie, sê motoriste moet alternatiewe roetes ...
Die Hooggeregshof in Kaapstad sal môre ‘n dringende aansoek van die EFF aanhoor, waarin die party vra dat die hof die voorgestelde verhoging van die brandstofheffing keer. Die minister van Finansies, ...
Die hooggeregshof in Kaapstad het beslis dat die Nasionale Vergadering se besluit om die parlementêre leier van die Umkhonto WeSizwe-party, John Hlophe op die Regterlike Dienskommisie aan te stel, ...
Die MK-party sê hy verwerp die beslissing van die hooggeregshof in Kaapstad teen die aanstelling van sy parlementêre leier John Hlophe op die Regterlike Dienskommissie en gaan daarteen te appelleer.
Die DA het die hofuitspraak verwelkom, wat bevind het dat die Nasionale Vergadering se besluit om die MK-parlementslid John Hlophe op die Regterlike Dienskommisie aan te stel, ongrondwetlik en ...
Plaas die suurlemoene in ‘n groot houer en strooi die sout oor. Giet net genoeg water oor om dit te bedek. Laat dit oornag staan. Dreineer die water en spoel die suurlemoene deeglik af. Meng die uie ...
Motoriste kan volgens aanduidings na nóg ‘n daling in die brandstofprys vanjaar uitsien wanneer die departement van Minerale Hulpbronne en Energie môre sy jongste brandstofprysaanpassing aankondig.
Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson het die Raad vir die Bou-omgewing se finale verslag oor die George-gebouramp in ontvangs geneem. 34 mense is dood en 28 beseer toe ...