News

Die Franse president sê Frankryk sal ‘n Palestynse staat erken en dat hy die besluit amptelik in September in New York tydens die Verenigde Nasies se algemene vergadering sal oordra. Emmanuel Macron ...
Charl Swart – besturende direkteur, Portfolium Volg RSG Geldsake op Twitter ...
Minstens nege mense is volgens gesondheidsamptenare in Gaza doodgeskiet en minstens 50 gewond terwyl hulle by die Netzarim-korridor vir voedselhulp uit Egipte gewag het. Meer as 100 vragmotors van die ...
Skroei die opgesnyde skaapnek in ‘n swartpot met bietjie olyfolie tot bruin, en hou eenkant. Braai die uie in dieselfde olie tot sag. Voeg die knoffel by, en plaas die vleis terug in die pot. Voeg die ...
Lafras Smit vertel van die hoogtepunte wat Augustus se naghemel sal bied, veral die seldsame konjunksie van die twee helderste planete, Venus en Jupiter, waar altwee binne ’n teleskoopveld sal kan ...
Johan van Lill praat met dr. Elzette Fritz, ‘n opvoedkundige sielkundige, oor die werklikheid van enkelouerskap. In ’n tyd waar baie ouers alleen verantwoordelik is vir hulle kinders se fisieke, ...
Die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika sê hy verwag dat die herbou van die Parlementsgeboue in Kaapstad teen die einde van aanstaande jaar voltooi sal wees. Die bank is aangestel om die projek te ...
‘n Mens kan nie versigtig genoeg wees op sosialemedia nie. Nuwe navorsing in Brittanje wys dat plasings op sosialemedia tot 47% van mense wat aansoek doen om ‘n werk, se kanse om die pos te kry, ...
Die Ndlovu Jeugkoor se TikTok-video, waar hulle ‘n nuwe weergawe van Bernice West se Lyfie sing, is al meer as ‘n miljoen keer gestroom.
‘n Video wat deur die finansiële hoof van Bosasa, Andries van Tonder, geneem is, is ook vertoon. Daarop kan Watson, die woordvoerder, Papa Leshabane en Johannes Gumede gesien word. Agrizzi het aan die ...
Francois Rossouw van Mooigezicht Estates op De Doorns is as 2025 se Agri Wes-Kaap Santam Jongboer van die Jaar aangewys. Hy boer met tafeldruiwe op 310 hektaar, en is ’n dinamiese jong leier wat reeds ...