Só waarsku prof. Elmarie Slabbert, direkteur van die Toerisme-navorsing in Ekonomie, Omgewing en Samelewing (Trees)-eenheid ...
Veral Saterdag word nat en koel toestande oor groot dele van die Vrystaat, Noordwes, die suide van Gauteng en die noorde van ...
Die inisiatief strek veel verder as net rommel optel, verduidelik Rino Pretorius, ’n lid van die Sakekamer. Hulle wil ’n ...
Ons het almal in die strik getrap – een episode word vyf, en skielik vra Netflix: “Kyk jy nog steeds?” Volgens 'n nuwe studie deur navorsers in die VSA en die VK is sogenaamde binge-watching dalk ...
Die raad bevestig dié verbintenis in ’n mediaverklaring, en sê die fonds het ’n omvattende hersieningsproses en ’n omkeerplan ...
Die Deense regering ondersoek tans die reeks voorvalle wat vlugte ontwrig en nasionalesekerheidskwessies opnuut in die kollig ...
Louis Botha met ’n Meatmaster van Cradock in die Oos-Kaap het met sy uitsonderlike lam die beoordelaars beïndruk en as wenner ...
Facing the Irish giants is something of a Catch-22 for the former champions. Whether or not Leinster are reigning ...
Concerns had been raised about the high costs of maintaining ageing vehicles, many of which had exceeded their lifespan and ...
Known affectionately as “Harties”, this resort town in North West offers a blend of natural beauty, outdoor adventure, and ...
Die dreunsang is na bewering weer Maandag (22/9) op die Potchefstroom-kampus gehoor tydens die oorhandiging van ’n klagskrif deur die EFF Jeugliga en ander studentebewegings aan die ...
Petrus Jacobus (Bakkie) Buys is Dinsdag (23/9) kort ná 19:15 uit sy huis op Mooinooi ontvoer, sê Chris Coetser van ...