News
Johan Spies, een van die Moot se groot rugbysterre, wat op die rugbyveld sowel as in die sakewêreld uitgeblink het, is ...
Die Demokratiese Alliansie (DA) gaan die Vrystaatse LUR vir Gesondheid, Monyatso Mahlatsi, in die Wetgewer bevraagteken oor die departement se stadige en onvoldoende reaksie op die toenemende ...
Die gemiddelde reën hier vir die maand is 30–40mm, met ’n bietjie hoër reënval na die ooste toe. In groot dele van die Vrystaat het meer as 100 mm reën in twee dae geval. Mense is vasgekeer op plase ...
Die Dihlabeng-hospitaal in Bethlehem het ʼn agterstand van 629, die Bongani-hospitaal in Welkom 523 en die Boitumelo-hospitaal in kroonstad 340. In September 2022 het die vorige nasionale minister van ...
Die polisie se eenheid vir ernstige en gewelddadige misdade en die Vrystaat het saam met Welkom se taktiese reaksie-eenheid die twee verdagtes in ʼn gastehuis in Bloemhof vasgestrek. Die VF Plus bedank ...
WELKOM - Inwoners van Welkom in die Vrystaat sê hulle is keelvol vir die stank van rou riool wat in die stad se strate hang. Die Matjhabeng-munisipaliteit gaan al jare lank gebuk onder erge ...
MEER cops wat diens doen in Welkom in die Vrystaat het daartoe gelei dat beslag gelê is op twee vuurwapens en dwelms. Operasies is tussen 23 en 26 Desember onder leiding van kapt. Gcinikhaya Mandla, ...
The second block (ER 318) contains three target areas near the towns of Welkom, Allanridge ... The report also contains a copy of a letter to Vrystaat Landbou president Francois Wilken in which ...
N BEKENDE dokter van Welkom in die Vrystaat is Maandagaand ontvoer en hy is later dood naby sy kar gekry. 'n Polisiewoordvoerder, kapt. Stephen Thakeng, sê die arts is Maandagaand omstreeks 19:30 by ...
Welkom terug, ná twee jaar, aan die prestigeryke Vrystaat Sportsterre-dinee waar uitblinkers op die sportveld vir hul uitsonderlike prestasies vereer word. Die glansaand, aangebied deur Sentraal24 en ...
Teen Maandagmiddag is altesaam 11 Nuwejaarsbabas in die Vrystaat se provinsiale hospitale gebore ... Komphela het ten tyde van sy besoek aan die Bongani-hospitaal in Welkom gesê ses babas is in die ...
Welkom - Die polisie in Welkom in die Vrystaat waarsku vulstasies in die distrik om op die uitkyk te wees vir ‘n man met ‘n silwer BMW wat brandstof ingooi sonder om daarvoor te betaal.
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results