News

News Video: Oog op die oggendverkeer en ander probleme op paaie Daar is vanoggend twee voorvalle, 'n voertuig sit vas in 'n gat in Clubville en daar was 'n ongeluk op die N4.
The National Academies of Sciences, Engineering, and Medicine are the nation's pre-eminent source of high-quality, objective advice on science, engineering, and health matters. Top experts participate ...
Hoe klink ’n reis deur tyd – waar van die belangrikste oomblikke in die geskiedenis met woord en klank vasgevang word? In Aanskou die mens word die orrel op ’n byderwetse manier ingespan om ’n unieke ...
How Did Diogo Jota Die? Jota and Silva died in a car accident when their Lamborghini went off the road near Zamora, Spain, in the early morning hours on July 3, 2025.
Julian McMahon cause of death: How did Nip/Tuck and Fantastic Four star die? All on health issues Story by Yash Nitish Bajaj • 1w ...
Drie dae lank het Venesië na geld en parfuum geruik. Jeff Bezos en Lauren Sánchez se troue was allesbehalwe ingetoë – met luukse bote, miljoene dollars, koninklike gaste en blitsige klerewisselings.
’N VERKRAGTER van Noordwes, sal nooit weer weet wat is om ’n vry man te wees nie. Bongani Ntoro (36) is Maandag lewenslank en ’n bykomende 25 jaar opgelê deur die Molopo-streekhof.
Zoid het die openingsaand van die 25ste Vrystaat Kunstefees op Dinsdag (14/7) met haar kenmerkende stem oorheers en die gehoor op hul voete gehad. Vir die meeste van haar aanhangers is haar musiek ’n ...
Sy het al heelwat bloutjies geloop met die liefde, so mens kan verstaan dat Jennifer Aniston vir ’n hele ruk lank eerder nie in ’n verhouding was nie.
In die KI-era verskuif die rol van programmeerders van die skryf van kode na die oplossing van komplekse probleme. KI kan roetine-koderingstake hanteer, wat programmeerders in staat stel om op ...