News

Photo: Pixabay. Met die skryf van hierdie artikel was die aarde se bevolking geskat op 7 981 208 932 inwoners. Die aarde of moeder aarde soos sy ook bekend staan dra ’n ongelooflike getal mense.