News

Student dood in Potchefstroom-koshuis se stoorkamer gevind 'n Koshuisvader en ‘n student het glo op die liggaam van 'n regsstudent afgekom nadat hulle hom gaan soek het.
Die Noordwes-polisie doen ‘n beroep op die gemeenskap se hulp om twee kollegas op te spoor wat spoorloos in Klerksdorp verdwyn het.
Noordwes se onderwysdepartement sê hy het alle nodige voorbereidings getref om te verseker dat openbare skole sonder voorval heropen, insluitend infrastruktuur, ...
’N VERKRAGTER van Postmasburg, Lethlogonolo Mothupi (33) gaan die volgende 15 jaar agter tralies deurbring.
Die Noord-Kaapse polisie soek steeds na die verdagte of verdagtes nadat ’n man se liggaam byna twee weke gelede buite ’n gewilde kuierplek aangetref is.
Die verdagte is deur die polisie se honde-eenheid vasgetrek terwyl hulle op patrollie was. Die woordvoerder, Chris Spies, sê die polisie het ‘n verdagte voertuig opgemerk. Hulle het hom afgetrek en ...