News

Christiaan van Blerk (34) en Donovan van der Walt (25) is Donderdag (7/8) in Kempton Park op Gauteng se Oos-Rand opgespoor, sê kol.
Hierdie betrokkenheid maak deel uit van ’n groter strategie om onderwysvlakke te verbeter, veral in gebiede wat gedurig swak ...
Noordwes Sages het op 21 en 22 Mei ‘n baie geslaagde Mini Nasionale Gholftoernooi by die Potchefstroom Buiteklub aangebied. Hierdie Prestige-toernooi is deur Sanlam geborg. Die span van Noordwes ...
“Ek dink omrede ek deur die sisteme in Noordwes Krieket kom, verstaan ek hoekom dit ‘n spesiale unie is. Ek het destyds as tesourier saam met die voormalige HUB’s, Jacques Faul en Heinrich ...
Die plaag knou boere veral nou omdat dit droog en weiding skaars is. Bonolo Mohlakoana, woordvoerder van Noordwes se departement van landbou, sê daar was ook in 1993 en 2003 ’n ...
Lichtenburg, Noordwes - Die Ditsobotla-munisipaliteit in Noordwes moet onder nasionale administrasie geplaas word. Die DA het dié versoek gerig aan president Cyril Ramaphosa en t ...
Johannesburg – Die Noordwes departement van onderwys is slaggereed vir die matriek-eindeksamen wat Maandag sal afskop, het die LUR Donderdag gesê. “Alles is gereed vir die 2009 matriek-eindeksamens in ...