News
SARIE.com het by van die vorige seisoene se boere gaan inloer om te hoor wat hulle raad is aan vanjaar se manne.
Christiaan van Blerk (34) en Donovan van der Walt (25) is Donderdag (7/8) in Kempton Park op Gauteng se Oos-Rand opgespoor, sê kol.
Kinders by die Hoërskool Zeerust in Noordwes mag nou nie meer in skoolure aan sport deelneem nie en van hulle sal tot 16:00 moet skoolgaan.
Hierdie betrokkenheid maak deel uit van ’n groter strategie om die vlak van onderwys te verbeter, veral in gebiede wat ...
Lichtenburg, Noordwes - Die Ditsobotla-munisipaliteit in Noordwes moet onder nasionale administrasie geplaas word. Die DA het dié versoek gerig aan president Cyril Ramaphosa en twee ander ...
Noordwes verwelkom Nuwejaarsbabas. Foto: Canva. Die Noordwes het altesaam 27 babas tussen middernag en 10:00 op Nuwejaars in staatshospitale regoor die provinsie verwelkom.
Noordwes verwelkom Nuwejaarsbabas. Foto: Canva. Die Noordwes het altesaam 27 babas tussen middernag en 10:00 op Nuwejaars in staatshospitale regoor die provinsie verwelkom.
Inwoners van onder meer Mahikeng en Lichtenburg staar watertekorte en 'n verdere verval van infrastruktuur in die gesig nadat Sedibeng-water kennis gegee het dat operasionele en onderhoudsdienste oor ...
Munisipaliteite in Noordwes verval steeds met rasse skrede ten spyte van miljoene rande wat deur die provinsiale regering aan administrateurs bestee word om munisipaliteite reg te ruk. Die VF Plus het ...
Die eerste plaag kommandowurms die afgelope tien jaar in Noordwes maak die lewe vir boere moeilik.
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results