News

SARIE.com het by van die vorige seisoene se boere gaan inloer om te hoor wat hulle raad is aan vanjaar se manne.
Christiaan van Blerk (34) en Donovan van der Walt (25) is Donderdag (7/8) in Kempton Park op Gauteng se Oos-Rand opgespoor, sê kol.
Kinders by die Hoërskool Zeerust in Noordwes mag nou nie meer in skoolure aan sport deelneem nie en van hulle sal tot 16:00 moet skoolgaan.
Hierdie betrokkenheid maak deel uit van ’n groter strategie om die vlak van onderwys te verbeter, veral in gebiede wat ...
Deidré van Rensburg, ’n graad 11-leerder van Gimmies en lid van die Noordwes Dragons, is vereer as Krieket Suid-Afrika se provinsiale vrouespeler van die jaar.
Die Vaaldriehoek is weer geskok nadat Francois Kruger (17), ‘n kranige rugbyspeler van die Hoërskool Transvalia, gister op sy ...