Pretoria, Gauteng - In 'n arm gemeenskap waarop daar dalk dikwels neergekyk word, is die Laerskool Westerlig 'n baken van hoop. Byna drie dekades lank het hulle skoolhoof die kinders van Danville ...