Dié Graad 10-leerder van die Hoërskool Overvaal word keer op keer as die mees fotogeniese model aangewys. Lees ...
Die plaaslike krieketspanne van die Hoërskole Driehoek, Overvaal en Transvalia het gister na die Rosestad vertrek vir die tweede Kovsie Smash T20-toernooi wat by HS Fichardtpark aangebied word.