My hart is in seer gedompel. My hart is in pyn gedompel. Hierdie seer en pyn spruit uit die sinlose en barbaarse wyse waarop nog ’n mede-Suid-Afrikaner se lewe wreedaardig tot ’n einde gekom het. En e ...