News

Die Noordwes Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling het 'n uitbraak van Bek-en-Klouseer in die Dr. Kenneth Kaunda-distrik ...
Johan Spies, een van die Moot se groot rugbysterre, wat op die rugbyveld sowel as in die sakewêreld uitgeblink het, is verlede week oorlede.
In die dorre uitgestrektheid van Namibië se Namibwoestyn – bekend as die oudste en droogste woestyn op aarde – wag 'n ...
Die ware toets van vriendskap kom in die vorm van twee groot oomblike: Wanneer julle mekaar se tone die eerste keer sien. En belangriker: wanneer iemand daardie eerste windjie voor die ander los. En ...
Talle leerlinge voel soms oorweldig en veral jonger leerlinge kan by tye sukkel om hul emosies in die klas te reguleer.
Kaapstad wil die grondwetlikheid van die nuwe Wet op Openbare Aankope toets . Kaapstad ... By Ryk van Niekerk · 10 Jun 2025 20:04 ... Die president steek ’n DA-adjunkminister in die pad.
Beleid is reeds daaroor saamgestel en is nou in 'n goedkeuringsfase. Die stigting van 'n vigs-sentrum is ook reeds aan die gang. Só sê dr. Paula Basson, die koördineerder van die MIV/vigs-inisiatiewe ...
Dit het Donderdag in die hof vir haar familie gelyk of die drie mans wat daarvan beskuldig word dat hulle die 16-jarige ...
Navorsers aan die Loughborough Universiteit in die Verenigde Koninkryk het dalk die mees ironiese wetenskaplike prestasie van ...
Terwyl verlede week moeilik was vir die CAC40-indeks, met 'n daling gekoppel aan afwaartse hersienings van prysteikens deur ontleders, het pryse teruggekeer om 'n sleutel tegniese vlak te toets.
Van Dijk was voted UEFA Player of the Season and was runner up for Ballon d'Or award. Liverpool FC stories - Virgil van Dijk second in Ballon d'Or voting. 01:00, 21 JUN 2025.