“Dit is beslis kommerwekkend,” het sy gesê. “Ons werk noukeurig saam met die betrokke skole en volg streng dissiplinêre maatreëls om hierdie gedrag te stuit. Berading word ook voorsien aan die ...
Na wat verneem word, is geen dissiplinêre stappe al teen die beweerde oortreders geneem nie en hierdie gebrek aan optrede het glo die leerders woedend gemaak. Hulle eis dat die kwaaddoeners vir hul ...
“Die WKOD is in gesprek met elk van die skole wat geïdentifiseer kan word. Almal het bevestig dat die nodige dissiplinêre prosesse in elke geval gevolg word, en dat beradingsondersteuning verskaf is.” ...