Die gedrapeerde “All Blacks” kis was die stille getuienis van Johannes “Ouses” Milford se onwrikbare geloof en liefde vir die Nieu-Seelandse rugbyspan. Die voormalige leerarea-bestuurder (LAM) by die ...