News

Die DA het bevestig dat hy vandag ten gunste van die nasionale begroting in die parlement sal stem. Dit volg nadat president Cyril Ramaphosa toegegee het aan een van die party se eise deur die ...
Die Franse president sê Frankryk sal ‘n Palestynse staat erken en dat hy die besluit amptelik in September in New York tydens die Verenigde Nasies se algemene vergadering sal oordra. Emmanuel Macron ...
4 botterskorsies, in die lengte gehalveer en ontpit braaivleisspeserye na smaak olie 1 ui, gekap 4 knoffelhuisies, gekneus 1 pakkie gesnyde sampioene 500 g gemaalde beesvleis 5 ml gemengde kruie 1 ...
Voorverhit die oond tot 180 grade Celsius. Spuit ‘n tertbak met kleefwerende sproei. Klits die botter, suiker en eiers saam. Voeg die res van die bestanddele by en meng goed. Skep die mengsel in die ...
‘n Man en vrou is gisteraand doodgeskiet in Lentegeur op die Kaapse Vlakte. Volgens die polisie is nog ‘n man gewond en hospitaal toe geneem. Die verdagtes het van die toneel gevlug, en die motief vir ...
Verhit die oond tot 160⁰ C. Kook die lensies tot net sag (nie pap nie), en spoel goed af. Voeg die groente in ’n bak saam met die olyfolie, knoffel, swartpeper en sout, en vryf dit deur. Voeg ’n ...
Bedek die boontjies en koeksoda met warm water. Laat staan dit oornag sodat dit kan uitswel. Jy kan die water drie keer afgooi en vervang met skoon water. (Doen dit slegs as jy krag het daarvoor het.
Verhit die oond tot 170 grade Celsius. Meng die meel, bakpoeier, koeksoda, fyn gemmer en sout in ‘n mengbak. Klits die suiker, eiers en olie saam in ‘n ander mengbak. Voeg die meelmengsel stadig by ...
President Cyril Ramaphosa sê dit is belangrik om klarigheid te kry oor die bewerings wat die KwaZulu-Natalse kommissaris van Polisie, Nhlanhla Mkhwanaza gemaak het, en dit is waarom hy ‘n geregtelike ...
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter ...
Die polisie in Mpumalanga het ‘n soektog na verdagtes van stapel gestuur nadat ‘n polisiebeampte gisteraand in Pienaar in Mbombela doodgeskiet is. Konstabel Donald Mathebula, wat by die ...
Die Presidensie sê hy is bekommerd oor die DA se volgehoue veldtog teen Suid-Afrika se nasionale belange, en die party se poging om die land in die verleentheid te stel sedert Mcebisi Jonas as die ...