News
Die Nasionale Vervolgingsgesag in Gauteng het aanklagte teruggetrek teen, Mduduzi Mnisi, wat aangekla is van die moord op die 14-jarige Likhona Fose. Mnisi het vanoggend in die ...
Metode Kors Meng die margarien en suiker deeglik. Voeg die eier en melk by, en meng goed. Sif die droë bestanddele saam, en meng met eiermengsel. Druk die deeg teen die kant en op die boom van vier ...
Die DA het bevestig dat hy vandag ten gunste van die nasionale begroting in die parlement sal stem. Dit volg nadat president Cyril Ramaphosa toegegee het aan een van die party se eise deur die ...
Die Franse president sê Frankryk sal ‘n Palestynse staat erken en dat hy die besluit amptelik in September in New York tydens die Verenigde Nasies se algemene vergadering sal oordra. Emmanuel Macron ...
Die gesprek om die RSG-ontbyttafel begin elke oggend met ‘n oorsig van die dag se hoofopskrifte op plaaslike en internasionale nuuswebwerwe en koerantvoorblaaie.
President Cyril Ramaphosa sê dit is belangrik om klarigheid te kry oor die bewerings wat die KwaZulu-Natalse kommissaris van Polisie, Nhlanhla Mkhwanaza gemaak het, en dit is waarom hy ‘n geregtelike ...
Verhit die oond tot 150 grade. Spuit ‘n koekpan met kleefwerende sproei. Meng die lemoensap, sjerrie, suiker, vrugtekoekmengsel, dadels, vyekonfyt, kersies, neute, botter, gemengde speserye en ...
Braai die uie en knoffel in die olie in ‘n kastrol sag. Voeg die die hoender, tamatiesous, tiemie, origanum en spek by die uiemengsel, en kook vir n paar minute saam. Geur met sout en peper. Spuit ‘n ...
Voer ‘n broodpan uit met kleefplastiek, en spuit dit met kossproei. Meng die kersies, vrugtekoekmengsel, gekapte neute, sjokolade, vanieljegeursel, sjokolademelk en in ‘n kastrol. Verhit tot die ...
Antoinette Pienaar praat oor buurmanskap in die Karoo.
Braai die uie en knoffel in olie tot goudbruin. Voeg die spek, ham, sout, peper en Italiaanse speserye by. Kook die pasta in water en voeg sout en bietjie olyfolie by. Dreineer die pasta en plaas dit ...
Results that may be inaccessible to you are currently showing.
Hide inaccessible results