News

Die Nasionale Vervolgingsgesag in Gauteng het aanklagte teruggetrek teen, Mduduzi Mnisi, wat aangekla is van die moord op die 14-jarige Likhona Fose. Mnisi het vanoggend in die ...
Die DA het bevestig dat hy vandag ten gunste van die nasionale begroting in die parlement sal stem. Dit volg nadat president Cyril Ramaphosa toegegee het aan een van die party se eise deur die ...
Johannes de Villiers is ’n Afrikaanse skrywer oor bewustelikheid (“mindfulness”), meditasie enpositiewe sielkunde. Johannes kom oorspronklik van Beaufort-Wes en die Paarl, en het baielank as joernalis ...
Verhit die oond tot 180 grade. Spuit ‘n oondbak met kleefwerende kossproei. Pak die vis, uie, knoffel en gerasperde aartappel in lae in die oondbak. Skep tussenin die lae bietjies blatjang. Pak die ...
Die polisie in die Oos-Kaap soek na die moordenaars van vier mans wat gistermiddag by Gqeberha doodgeskiet is terwyl hulle in ‘n motor gesit het. ‘n Polisiewoordvoerder, André Beetge, sê die voorval ...
Bedruip die botterskorsieblokkies met olyfolie op ‘n bakplaat, en strooi sout oor. Bak dit in die oond tot goudbruin vir sowat 2 ure teen 180 grade, amper tot gekarameliseer. Karameliseer die uieringe ...
President Cyril Ramaphosa sê dit is belangrik om klarigheid te kry oor die bewerings wat die KwaZulu-Natalse kommissaris van Polisie, Nhlanhla Mkhwanaza gemaak het, en dit is waarom hy ‘n geregtelike ...
Bedek die boontjies en koeksoda met warm water. Laat staan dit oornag sodat dit kan uitswel. Jy kan die water drie keer afgooi en vervang met skoon water. (Doen dit slegs as jy krag het daarvoor het.
Sny die ui in ringe en braai in pot tot glaserig, maar hoe donkerder die ui hoe donkerder die kool. Voeg suiker by en wanneer alles bruin is voeg vleis stukkies by. Laat vleis bruin en sag raak, maar ...
Voer ‘n broodpan uit met kleefplastiek, en spuit dit met kossproei. Meng die kersies, vrugtekoekmengsel, gekapte neute, sjokolade, vanieljegeursel, sjokolademelk en in ‘n kastrol. Verhit tot die ...
Meng al die bestanddele vir die slaai saam. Meng al die bestanddele vir sous saam, en roer by slaaimengsel in. Plaas in ‘n lugdigte houe, en laat dit oornag “ryp” word in die yskas. Bedien saam met ...
Antoinette Pienaar praat oor buurmanskap in die Karoo.