News

Ses mense, waarvan drie Suid-Afrikaners was, is Saterdagaand oorlede in 'n motorongeluk op die B1-hoofweg tussen Rehoboth en Windhoek.Volgens die polisie se voorlopige ...
Verskeie DNS-weefselmonsters wat verband hou met die moord en verkragting van drie meisies op Okahandja is geneem. Sommige is reeds verwerk, met verdere toetse wat onderweg is ...
Die weduwee van wyle president Hage Geingob, Monica Geingos, het die opmerkings van die noordelike sakeman Ben (BH) Hauwanga ten sterkste verwerp, nadat hy beweer het dat ...
Voor haar aanstelling as visepresident het president Netumbo Nandi-Ndaitwah eienaarskap van ’n huis in Windhoek, ’n erf op Hentiesbaai, ’n erf op Okongo, twee erwe op ...