News

VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Vaalrivier spog met ‘n nuwe adjunkhoof. Mnr. Schalk van Rensburg is ‘n boorling van Bloemfontein en het aan Hoërskool Sand du Plessis gematrikuleer.
My Vrou se Man se Lyk se Tas is vanaf 28 Mei tot 1 Junie in die Sand du Plessis-teater in Bloemfontein op die planke, en toer daarna verder.