News

Die grootste verrassing in die sonnestelsel. Letterlik. ’n Klein, maar groeiende groepie gerekende wetenskaplikes begin al hoe meer wonder of die mensdom in sy soektog na planete in die buitenste ...
Photo: Pixabay. Met die skryf van hierdie artikel was die aarde se bevolking geskat op 7 981 208 932 inwoners. Die aarde of moeder aarde soos sy ook bekend staan dra ’n ongelooflike getal mense.