News

Die glimlagte van die matriekulante van die CVO-skool Potgietersrus en die Mokopane English Combined School (MECS) is breed en die vreugdevure brand hoog want hulle het almal matriek geslaag.
Dié atlete gaan die komende naweek die skool verteenwoordig as deel van die Noord-Transvaal se Beweging vir Christelik Volkseie Onderwys (BCVO) span. MOKOPANE – DIE CVO Skool Potgietersrus is ...